MAKKIE

楽天市場検索

レディースファッション (0)
メンズファッション (0)
インナー・下着・ナイトウェア (0)
バッグ・小物・ブランド雑貨 (0)
靴 (0)
腕時計 (0)
ジュエリー・アクセサリー (0)
キッズ・ベビー・マタニティ (0)
おもちゃ (0)
スポーツ・アウトドア (0)
家電 (0)
TV・オーディオ・カメラ (0)
パソコン・周辺機器 (0)
スマートフォン・タブレット (0)
光回線・モバイル通信 (0)
食品 (0)
スイーツ・お菓子 (0)
水・ソフトドリンク (0)
ビール・洋酒 (0)
日本酒・焼酎 (0)
インテリア・寝具・収納 (0)
日用品雑貨・文房具・手芸 (0)
キッチン用品・食器・調理器具 (0)
本・雑誌・コミック (8) (MAKKIE)
CD・DVD (0)
テレビゲーム (0)
ホビー (0)
楽器・音響機器 (0)
車・バイク (0)
車用品・バイク用品 (0)
美容・コスメ・香水 (0)
ダイエット・健康 (0)
医薬品・コンタクト・介護 (0)
ペット・ペットグッズ (0)
花・ガーデン・DIY (0)
サービス・リフォーム (0)
住宅・不動産 (0)
カタログギフト・チケット (0)
百貨店・総合通販・ギフト (0)

8件中 1件 - 8件  1
商品説明価格

Een Makkie【電子書籍】[ Roald Dahl ]

楽天Kobo電子書籍ストア

Een makkie is afkomstig uit de bundel Over en sluiten, die nog negen andere spannende korte verhalen over gevechtspiloten in de oorlog bevat.

Een piloot belandt na een afgrijselijk ongeluk in de woestijn.

Roald Dahl, de alom geprezen schrijver van Sjakie en de chocoladefabriek, De GVR, Matilda en vele andere klassiekers voor kinderen, schreef ook bundels met korte verhalen voor volwassenen. Veel van deze betoverend angstaanjagende verhalen zijn verfilmd, en laten tot op de dag van vandaag iedere lezer huiveren. Dahl kan met recht de grootmeester van het korte verhaal worden genoemd.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。 133円

Salads All Year Round 100 recipes for mains, sides and dressings【電子書籍】[ Makkie Mulder ]

楽天Kobo電子書籍ストア

Salads All Year Round is a collection of 100 delicious, fresh, generous cereals, with poultry and meat, and with fruit. Accompanying the salads are simple recipes for dressings, fresh. All the recipes are tested in the home kitchen and quick to put together.

Quick to make and tasty to eat.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。 1,731円

Drie Rivierplase【電子書籍】[ Makkie de Beer ]

楽天Kobo電子書籍ストア

Daar is baie oor die onskuldige plaaslewe in die Ooos-Vrystaat, 'n bietjie van 'n reisverhaal, 'n knippie geskiedenis en dan die soeke na 'n tweeling suster.

Meng hierdie bestandele met Makkie se besondere verteltrant en ons het weer 'n splinternuwe storie uit dieselfde stal as "Gees van die Labrador".
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。 182円

Skemer oor Aasvo?lkop【電子書籍】[ Makkie de Beer ]

楽天Kobo電子書籍ストア

'n Jong meisie wat op 'n plaas in die Waterberge groot geword het ontvang 'n onverwagse telefoon oproep! Haar oupa se buurman vra dat sy dringend terugkom plaas toe. Martie Linde het 'n ongewone kinderlewe gehad met 'n verborge vrees dat almal vir wie sy lief word, haar gaan verlaat. In die stad probeer sy hard om 'n “normale lewe” te lei en sluit by die Bergklimklub aan om vriende te ontmoet. Die motorrit plaas toe, neem haar verby soveel bekende landmerke en voer haar gedagtes v?r terug na gebeure uit haar kinderjare. Die naam Werner Grov? kom telkens in haar gedagtes op, hy is die buurman wat gebel het, die nuwe eienaar van die buurplaas. Sy wonder wat se tipe man hy is en hoekom sy stem vir haar so bekend klink. Die bietjie opwinding oor haar ontmoeting met die nuwe buurman word telkens vertroebel deur haar grootste vrees wat moontlik binnekort bewaarheid gaan word.

'n Onskuldige en goedbedoelde uitstappie na Aasvo?lkop saam met die nuwe buurman loop liederlik skeef en binne sekondes vind Martie dat haar lewe letterlik aan 'n draadjie hang. Die reddingspoging word 'n wedren teen tyd soos die son agter die reuse kop verdwyn en die grillerige vingers van die duisternis stadig nader kruip na haar toe. Almal op die twee plase span saam in die reddingspoging teen tyd. Gaan Aasvo?lkop nog 'n slagoffer eis of gaan Martie terugveg en bly lewe? Die gebeure van die dag kring weier uit in die Waterberge en kort voor lank beland die saak in 'n hofsaal in Warmbad. 'n Klein plaasgemeenskap word forseer om ernstig na hulleself te kyk en besluite word gemaak wat vir geslagte lank nog 'n invloed sal h? op die mense rondom Aasvo?lkop.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。 147円

Roep van die Visarend【電子書籍】[ Makkie de Beer ]

楽天Kobo電子書籍ストア

Deel in die lief en leed, drome en teleurstellings van die boere in die Krokodilriviervallei noord van die Magaliesberg. Die rivier met sy vo?llewe is deel van die daaglikse ervaring van die plaasgemeenskap naby Brits, wat vir hulle oorlewing op die geskiedkundige rivier vertrou. Vir party mense weerklink die roep van die visarend, baie duideliker as vir die ander. Sprei jou vlerke saam met hulle.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。 182円

Gees van die Labrador【電子書籍】[ Makkie de Beer ]

楽天Kobo電子書籍ストア

Ons eerste ervaring saam met die “Riemlanders” begin duisende kilometers verder Noord in die Sahara woestyn Wes van Ka?ro. Twee reuse aanvoerders het kragte gemeet naby El Alamein. Die bloed van duisende manskappe het diep in die dorre sand van Egipte ingetrek terwyl Montgomery stadig die oorhand begin kry het oor die geslepe Rommel. Die slag was van deurslaggewende belang en het gelei tot die ontrekking van die Duitsers uit Afrika. 'n Strategiese oorwinning, wat ongelukkig diep sielkundige wonde op die oorlewendes nagelaat het. Gedurende die “hel” in die woestyn was die Riemlanders daar ? dag en nag soos die kanonne en bomme wat nooit opgehou het nie. Makkie neem ons tussen hulle tente, deur die loopgrawe en tot by die hospitaal van die Rooi Kruis. Die lewens van talle jong mans het in daardie paar dae vir ewig verander.

Makkie de Beer skryf uit haar hart uit en het 'n wye ervaring van die lewe en 'n uiteenlopende vriendekring. Haar karakters voel later soos familielede en vriende wat jy bladsy vir bladsy beter leer ken en liefkry. Hulle is nie sonder foute nie en net soos ons gewone mense, probeer hulle om 'n lewe te maak vir hulleself en hulle geliefdes. Ervaar die hartklop van 'n plaas en voel saam met hulle, in hulle menslike pogings om geluk en liefde te vind. Nader aan die grond en midde in die natuur wissel die emosies soos die seisoene ? van bittere koue sneeu-bedekte vlaktes tot warm luilekker somersdae.

Ontspan bietjie hierdie vakansie en gaan kuier op 'n rivierplaas in die Riemland.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。 201円

Erfgenaam vir Groenvlei【電子書籍】[ Makkie de Beer ]

楽天Kobo電子書籍ストア

Vier plase en vier families, naby mekaar op Rooiberg in die skilderagtige Waterberge, beinvloed mekaar se lewens elke dag.
Nie alles verloop altyd na plan nie en die ouer geslag is dikwels verstom oor wat die jong mense aanvang. Op hulle beurt pak 'n familie die lang pad na Suidwes toe aan en ervaar die prag en gasvryheid van die dorre streek.
Maar die vraag bly staan, gaan daar 'n erfgenaam wees?
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。 152円

Die van der Merwes van Diepkloof【電子書籍】[ Makkie de Beer ]

楽天Kobo電子書籍ストア

Die bloedige warm somers mergel mens en dier uit en net die sterkstes en hardkoppigstes van hulle oorleef.
Diepkloof is Koos van der Merwe se familie plaas en dit l? agter die Soutpansberg, na Mussina se kant toe, dro? w?reld, sy Pa het altyd ges? die Berg keer die re?n af. Die reuse kremetartbome hou al duisende jare wag oor die plaas en in die lente hang die groot wasagtige blomme swaar aan hulle takke. Die geur van die blomme kondig die einde van die winter aan en nadat dit deur die vlermuise bestuif is ontwikkel dit in dowwe groen fluweelagtige vrugte. Groot vingeragtige blare kenmerk die warm somers en wanneer die reuse hierdie kleed afskud in die herfs, bly net die ovaalvormige vrugte aan die takke hang. Olyfgroen hardedop vrugte hang aan die punte van die rooibruin takke, 'n versoeking vir mens en dier. Binne-in die harde dop, is pitte met 'n liggeel poeieragtige vleis om dit, soetsuur van smaak. Bobbejane, ape, en mense pluk dit af, breek dit oop en eet die pitte skoon.
In hierdie wereld word niks vermors nie, alles word gebruik in die ewigdurende stryd om oorlewing.
Die volgende m?re het sy Pa by die kombuis-tafel gesit, sy gesig en o? was rooi. Sy Pa het hulle teen hom vasgedruk en met ’n snaakse stem ges? , “ die Engeltjies het julle Mamma kom haal, sy gaan nou in die Hemel woon. Julle het ’n klein boetie, sy naam is Jacobus, ons sal hom klein Koos noem as hy groot is.”
Die tannie Hettie het die klein babatjie vir hulle kom wys, sy gesiggie was rooi en sy ogies toe. Die babatjie het hard begin huil. Die tannie het vir Pa ges? hy moet ’n bietjie Bokmelk gaan kry sodat sy dit vir die babatjie kan gee om te drink.
Pa het die melkemmer gevat en ou Klara die bokooi gaan melk.
Hulle was nog in die kombuis toe sy ander Oupa en Ouma, sy Ma se ouers daar aankom.
Hulle het na die babatjie gekyk en gehuil.
Baie mense het gekom en gegaan. Na sy Ma se begrafnis het sy oupa en ouma vir klein Koos saam geneem na hulle huis- toe....Later het hulle so een keer in ’n jaar kom kuier, dan het hulle lekker met klein Koos gespeel. Hy het later mooi groot geword, kon naderhand ’n bietjie praat, tog te oulik.
画面が切り替わりますので、しばらくお待ち下さい。 ※ご購入は、楽天kobo商品ページからお願いします。※切り替わらない場合は、こちら をクリックして下さい。 ※このページからは注文できません。 119円